Nomakhosazana Meth, minister van werkskepping het aangekondig dat vanjaar se minimumloon vanaf 1 Maart met R1,21 gaan styg.
Oud soldate, of te wel militêre veterane is een van die groeperings van ’n samelewing wat die maklikste vergete of agterweë gelaat word.