Luister hier, boekwurms! 'Duiwelsroos' deur Leon van Nierop is die luisterboek vir Februarie, eksklusief vir intekenare. Hierdie luisterplesier is 'n heerlike "whodunnit" in die trant van Agatha Christie se romans en trefferfilms soos 'Knives Out' en 'Glass Onion'.
Rapport bied eksklusiewe nuus oor politiek, sport en mense, 16-bladsye se menings, ontledings en resensies in Weekliks, leefstylstories in Beleef, sakenuus in Sake en profiele deur Hanlie Retief - elke Sondag.
Dec 17, 2024 · Sondagmiddag kort voor 15:00, nadat daar vir ure lank niks op die EFF se kongres by Nasrec buite Johannesburg gebeur het nie en joernaliste lankal uit pure verveeldheid al die toebroodjies en botterbroodjies opgeëet het, stuur ’n kollega ’n boodskap op WhatsApp.