
Gereedskap spesiaal ontwerp vir boere | Landbou
Sep 8, 2023 · Hier het ’n mens gereedskap nodig wat ontwerp is vir die uiterste omgewing waarin boere woon en werk. Die 230-produkreeks is spesiaal deur Stihl ontwerp om dieeise en probleme van boerdery in Afrika die hoof te bied.
Kies 'n landbou-loopbaan! - George Herald
Nov 21, 2011 · As ‘n boer moet jy ook een wees wat oor uitstekende en meganiese vaardighede moet kan beskik om herstelwerk aan plaas gereedskap en masjinerie te kan doen. Jy sal nie slegs boerdery-werk doen soos om na diere om te sien, of om met saaigewasse te werk nie.
Gereedskap spesiaal ontwerp vir boere - PressReader
Hier het ’n mens gereedskap nodig wat ontwerp is vir die uiterste omgewing waarin boere woon en werk. Die 230-produkreeks is spesiaal deur Stihl ontwerp om die eise en probleme van boerdery in Afrika die hoof te bied.
Bestaanslandbou: kenmerke, soorte en voorbeelde - Wetenskap
May 8, 2021 · In intensiewe bestaanslandbou bewerk die boer 'n klein stuk grond met eenvoudige gereedskap en meer arbeid. Die bedoeling van hierdie tipe landbou is om die ruimte, meestal klein, optimaal te benut.
’N BOER HET ALTYD ’N PLAN - PressReader
Jul 10, 2015 · Hierdie jong boer het self werktuie ontwerp en laat bou waarmee hy nou met die minimum arbeid oor die weg kan kom. Die meeste van die werktuie en masjiene wat hy ontwerp het, kan sowat 300 ha en meer wingerde hanteer.
Watter toerusting is daar vir groenteplase? - BOERhier
Jan 25, 2022 · In slegs 4 jaar is die gewildheid van BOERhier oorweldigend en menigte lesers het daarop aangedring vir ’n Engelse weergawe. Eden Equip is ’n vervaardiger van kwaliteit kleinskaal-plaastoerusting. Ons bou goed wat werk – en wat aanhou werk.
AgTech: Wat is dit en hoe raak dit my boerdery?
Die implementering van AgTech bied eindelose geleentheid aan die boer, maar is ‘n proses wat met sorg hanteer moet word. ‘n Paar voorstelle om nie onkant gevang te word nie: Lees en praat daaroor met mede-boere en SENWES kundiges. Neem aktief deel aan demonstrasie en inligtingdae wat handel oor tegnologie in landbou.
Werktuig - Weet
Jan 25, 2022 · Om ʼn boerdery suksesvol te bedryf, is die gebruik van verskillende werktuie nodig. Boere gebruik trekkers, skrapers, ploeë, stropers, laaigrawe en ʼn verskeidenheid van masjiene om die lande voor te berei voordat saad geplant word.
Waar het dit als begin? - BOERhier
Jun 25, 2017 · Uit die eenvoudige graafstokke en skoffelpikke van vervloë dae het verstommende arbeidsbesparende landbouwerktuie ontwikkel. Dié het so doeltreffend geword dat ons boere vandag voedsel op ’n geweldige skaal kan produseer. Die boere van lank gelede het primitiewe gereedskap en hul eie spierkrag gebruik om kos te produseer.
Gereedskap Spesiaal Ontwerp Vir Boere - Landbouweekblad
Sep 1, 2023 · Die 230-produkreeks is spesiaal deur Stihl ontwerp om die eise en probleme van boerdery in Afrika die hoof te bied. Daarom is die reeks ook bekend as die Farmers’ Range, omdat dit presies bedoel is vir diegene wat hierdie hardwerkende gereedskap moet
- Some results have been removed