
Perfekte gekookte eiers - ja dis moontlik - Marinda Kook
Dec 18, 2013 · Dat dit nou n toneelstuk (Voorskoot en Lipstiek) moes vat om my te leer om die perfekte gekookte eiers te maak. Marion Holm het dit in die teks ingeskryf. Sy het dit by Elzabe Zietsman geleer. Wel ek het dit probeer en ja, dit werk! sit die eiers in n pot met koue water; sit die deksel op en wag vir die water om te begin kook
HARD GEKOOKTE EIERS IN DIE LUGBRAAIER - Your Recipe Blog
Plaas eiers in lugbraaier – ek het eiers direk vanuit yskas gebruik. Stel temperatuur tot 120°C. Wag 15 minute. Verwyder eiers en plaas in bakkie koue water. Ek het die eiers vir ± 1 minuut in die water gehou, want ek verkies louwarm gekookte eiers. Metode getoets en foto: Meyer Combrinck. Adre Vorster: Ek gebruik 140ºC vir 11 minute.
Gekookte eiers | Sarie - Netwerk24
Sep 14, 2017 · Medium- en hardgekookte eiers word dikwels in slaaie en op broodjies gebruik. Plaas eiers in ’n kastrol en bedek met koue water. Moenie ’n deksel opsit nie.
Kook van eiers - Annelien Pienaar Food Consultant
Jul 14, 2018 · Sagte eiers: Eiers waarvan die eierwitte wat aan die geel raak, nog sag en effe loperig is. Kook vir 3-4 minute. Mollet of Medium sagte eiers: Die eierwitte is ferm en geset maar die eiergeel is sag en loperig Kook vir 6-7 minute. Hard gekookte eiers: Eierwit en eiergeel is ferm en geset. Onthou as jy te lank kook sal so ‘n eier ‘n blou ...
Eier wenke - Kreatiewe Kos Idees
Mar 13, 2013 · Gekookte eier: When boiling eggs, add a pinch of salt to keep the shells from cracking. Vars eiers: If you aren’t sure how fresh your eggs are, place them in about four inches of water. Eggs that stay on the bottom are fresh. If only one end tips up, the egg is less fresh and…
Gekookte eiers - HeleenMeyer
Apr 6, 2018 · Die eerste wenk is om eiers teen kamertemperatuur te gebruik, sodat die doppe nie kraak sodra die water begin kook nie. Sit ook die eiers in die koue water, sodat die twee saam warm word. Meet die kooktyd vandat die water begin prut, …
KERRIE EIERS - Your Recipe Blog
Intussen het jy eiers gekook en gehalveer. Plaas die ge-halveerde eiers met eiergeel na onder bo-op die kerrie mengsel. Skep van die sous bo-oor die eiers. Bedien met kapokaartappels. Bedien 4 mense. Resep kan vermeerder of verminder afhangende van hoeveel mense wat bedien moet word. Resep en foto: Una Barrett. Share this...
hardgekookte eiers | Kreatiewe Kos Idees
MARNA SE BROODSMEER 6 gekookte eiers – maak fyn met vurk ¼ tot ½ blik kondensmelk, 1 med mayonaise, (1/2 groot bottel) 1 kop gerasperde kaas, 3 Eet blatjang, 3 Eetl tamatiesous, 1 klein sandwichspread. Sout en peper na smaak. Genoeg vir 2-3 gesnyde brode.
Ingelegde Eiers - Bottel en Bêre Resepte
Plaas affedopte eiers in houers saam met gemmer en rissies. Kook al die ander bestanddele vir 10 minute. Laat dit goed afkoel en gooi dan oor eiers. Seel houers dig en eet na 4 weke. Meng alles saam in ’n groot glasfles. Rangskik die rissiepepers tussen die eiers. Gooi die rissiepepersous in en vul aan met asyn. Bêre in die yskas vir 11 dae.
GEPIEKELDE EIERS - foodloversrecipes.com
Apr 17, 2015 · Dop gekookte eiers af. Prut asyn saam met gekneusde gemmer, mosterdsaad en peperkorrels vir 5 min, dreineer en laat afkoel. Pak eiers regop in gesteriliseerde flesse met ‘n wye bek.