
Die vele gedaantes van ’n ouma - Maroela Media
Aug 13, 2015 · In elke kultuur word die rol van die ouma verskillend geïnterpreteer – sommiges word voorgestel as ʼn matriarg wat as hoof van die familie staan en ander as ʼn skaduwee, half vergete in die agtergrond.
55 Bekende En Oulike Gedigte Vir Ouma - Vir Jou - veganapati.pt
Ouma is vir my meer soos my beste vriendin, die een wat ek vertrou met my diepste geheime. Na 7 jaar van weg wees, is jy steeds die een met wie ek praat. Ons is lief en mis jou, Ouma!
'Ouma' poems - Hello Poetry
Ouma is the Afrikaans word for Grandmother... I love you so much, Ouma. Ek is so baie lief vir jou, Ouma. Continue reading... Ek skrik die 10de Augustus wakker. Iets voel verkeerd, so swaar, so leeg. Met 'n knop in my keel raak my gemoed swakker. Min het ek geweet, dat treur so swaar kon weeg. Haar sterk gees was ons rots.
BEGRAFNISREDE, HULDEBLYK, TEMPLATE (SJABLOON) VIR ’N OUMA
Oct 4, 2024 · Vandag staan ek hier met ‘n hart wat swaar, maar ook vol is, aangesien ons bymekaargekom het om hulde te bring aan ‘n merkwaardige vrou—my ouma, [Ouma se Volle Naam]. Sy was nie net die matriarg van ons familie nie, maar ook ‘n gids, ‘n vriend en ‘n baken van liefde en wysheid.
Huldeblyk aan Ouma - Slaai Sonder Blare
Sep 5, 2019 · Ouma het vir hulle melktert gemaak en vetkoek gebak en hulle het almal gehuil toe ons moes groet. Vandag is ons die getuienis dat Ouma se gebede gewerk het. Dit gaan goed met haar twee kinders, vyf kleinkinders en dertien agterkleinkinders.
Afrikaanse Inspirasie, Sêgoed en Aanhalings - Easy on the Tongue
Apr 9, 2019 · oor kleinkinders en oupa/ouma wees – pinterest. Daar is ‘n staaltjie wat vertel word van ‘n oom wat in ‘n bus klim. Hy staan in die gangetjie, maak oogkontak met iemand en vra: “Het jy kleinkinders?” “Nee” antwoord die persoon. “Nou skuif op, dat ek jou van myne kan vertel”, sê die omie. En verder…
Ontmoet Minki SE ‘OUMA WOEF’ | Dr Friedel - docfriedel.com
Jul 25, 2023 · Ontmoet Minki se ‘Ouma Woef’. Met ‘n cappuccino in die hand en ‘n vars pasta pesto slaai sit ek en my skoonma (voel soos my eie ma) in die winterson en bak. Dis September maand (2021), maar die lug is steeds koel. By ‘n koddige koffiewinkeltjie in die Paarl deel ‘ouma Ella’ haar hart oor ouma-wees.
Ouma se kleinkinders Sopnat soene - en spesiale oomblikke
Jan 8, 2020 · Ek het Ouma geword in 2015 en my lewe sal nooit weer dieselfde wees nie. 'n Ouma se kleinkinders is iets heel anders as om Ma te wees van kinders.
'Totsiens' poems - Hello Poetry
"Ek is so lief vir jou, my skat. Altyd." En Rooi wange. This is an Afrikaans poem dedicated to my grandmother (Ouma). She passed away last night and she was very close to me. Hoping some of you can understand the words... RIP My Ouma (my grandmother). Continue reading... Ek het jou verloor tussen die lyne van my eksamen blok... My yan....
Leser onthou: Ouma se huis, ’n plek van koestering
Feb 7, 2025 · Vandag verstaan ek die waarde daarvan om ’n ouma te wees. Mag my huis altyd ’n plek van koestering, onuitputbare liefde en geduld wees. Huisgenoot se topstories van die dag: ware lewensdramas, mensestories, nuus oor bekendes en die dinge waaroor almal gons. Ek onthou hoe my ouma se familie en vriende altyd ’n klein album in die handsak gehad het.