
Die Seëngroet | Christelike Media
In die gebedsdeel van die Roomse mis kom die adjutorium en trinitariese formule van die votum voor, sowel as die seëngroet, hoewel nie naas mekaar nie. Die groet is egter nie opgeneem in die Gereformeerde ordes nie, behalwe by Bucer.
Votum en seëngroet - Dink Jeug
Apr 5, 2023 · Vandag kan jy die intergenerasionele tyd gebruik om die votum en seëngroet se doel en betekenis te ontdek. Indien jy die leesrooster teks preek (Hand 2:14a, 22-32), kan jy die verband trek tussen Petrus wat getuig van Jesus se opstanding (vers 32) en ons wat dit vier op die manier waarop ons mekaar groet.
Votum en groet (PKN) - Tekst en achtergrond | Historiek
Jun 8, 2024 · Aan het begin van erediensten in veel protestantse kerken wordt een zegenbede uitgesproken: het votum, gevolgd door de groet. Het woord votum is afkomstig uit het Latijn en …
Gelowig nagedink oor die erediens (4): die votum, seëngroet en lofsang
Aug 4, 2017 · Die votum het ’n baie lang tradisie in die geskiedenis van die Christelike erediens. Die Latynse woord “votum” beteken “begeerte”, “gebed” of “verlange”. Dis ’n roepe na God, ’n belydenis van die gemeente van hulle innige verbondenheid en diepe verlange na Hom.
Die drie-enige God groet sy gemeente met sy seën. | Vrye ... - VGK
Mar 7, 2004 · Hy waarborg die genade en vrede. Hy beskerm en bewaar ons by die verlossing wat Hy verwerf het. Daarom, gemeente, genade vir julle en vrede van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste wat voor sy troon is, en van Jesus Christus, die getroue getuie, die eersgeborene uit die dode en die Owerste oor die konings van die aarde. AMEN
SEËNGROET - eCKE (betroubare christelike kernensiklopedie)
Die seëngroet het dus ’n performatiewe (bemiddelende) krag gehad. Later het die seëngroet ook ’n vaste plek in die erediens* verkry. In die gereformeerde* erediens volg dit bv direk ná die votum*, heel aan die begin van die diens.
17 dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. 18 Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek.
Verskeie tekste – God is hoop, vrede, vreugde en liefde
Jun 26, 2019 · En Jesaja sê ook: “Isai sal ’n nakomeling hê, en Hy sal opstaan om die nasies te regeer; op Hom sal die nasies hulle hoop vestig.” Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!
Verskeie tekste – Die Lig breek deur die duisternis
Jun 26, 2019 · En die bewys hiervan? ‘n Ster, ‘n ligdraer oor ‘n stal! Soos nog nooit van te vore nie, breek God se Lig in die duisternis deur! En net soos aan die begin toe die eerste lig deur die donker gebreek het, word hier ook ligdraers aangestel – mense wat …
Votum en Seëngroet - Dink Jeug
May 9, 2022 · Die votum is heel aan die begin van ’n erediens en bestaan gewoonlik uit die een of ander Skrifgedeelte, soos Ps 124:8: “Ons hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het.” Die votum se doel is om aan God en mekaar te verklaar dat ons van God afhanklik is en dat alles oor God gaan.
- Some results have been removed