
Wol- en skaapboer Agri Oos-Kaap se Jongboer van die Jaar
Aug 4, 2022 · Morné Fitzhenry van die plaas Hartbeeshoek in die distrik Aberdeen is op Agri Oos-Kaap se jaarkongres aangewys as die Oos-Kaapse Toyota Jongboer van die Jaar vir 2022. Fitzhenry,'n wol-en-skaapboer, het die boere in sy gemeenskap tydens die toekenningsgeleentheidbedank vir hulle bydrae tot sy prestasie.
Branderplank gemaak van wol: Skaapboer verweef sy passies
Feb 12, 2024 · Toe Jurie Muller, ’n skaapboer, besluit om ’n herwinningsprojek aan te pak deur ’n branderplank van ’n uitgespoelde boei te maak, was die natuurlike antwoord om wol in te span as ’n volhoubare alternatief vir veselglas.
Jong skaapboer wil ‘boer om te inspireer’ - Landbou
Aug 6, 2021 · Die melkbedryf moes oor die jare sy doeltreffendheid aanpas om steeds winsgewend te bly, met boere wat in die 1990's met 500 koeie kon boer, maar nou 1 000 of meer melkbeeste moet aanhou om steeds winsgewend te kan wees. Dieselfde geld die skaapbedryf.
Rekordhouding vir skaapboere: Verfyn jou kudde en produksie
Feb 21, 2022 · Sedertdien het sy wol gemiddeld van 19,8 na 17 mikron gedaal. Sy kilogramme wol per dier per ses-maande siklus het terselfdertyd van 2,6 na 3,4kg in 2021 gestyg. Die gemiddelde gewig van sy ooie het van 57 na 76kg verhoog.
Skaapboerdery is ons bedryf — Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Hoewel party skaapboere skape net vir die vleis teel, teel ons hulle vir die wol sowel as die vleis. Besoekers is dikwels verbaas om uit te vind dat daar sowat 70 miljoen skape, hoofsaaklik uit 19 verskillende rasse, in Nieu-Seeland is.
Topskaapboer floreer met ’n simplistiese lae-inset benadering
Sep 13, 2024 · Wikus Bekker, ’n Dohne-Merino-boer van die plaas Geluksdam by Edenburg in die Vrystaat, se passie vir teling, en sy toewyding en meelewing in sy boerdery is die hoeksteen van sy sukses. Wikus sê hy het op stoetteling besluit omdat sy ooie van so ’n hoë standaard was dat hy sy eie ramme kon teel.
Genetika en ’n skaapboerdery loop hand aan hand – AgriOrbit
Mar 17, 2025 · Estimated reading time: 7 minutes Die 2024 Nasionale Skaapboer van die Jaar, Andries Marx, die eienaar van FEM Dohne Merino, glo dat harde werk beloon word.Hy het op 26 Februarie vanjaar Sewefontein se plaashekke in die Burgersdorp-distrik oopgegooi vir ’n indrukwekkende boeredag en veiling, wat met egte Karoo-gasvryheid en groot gesels gepaardgegaan het.
• DIE BETER WOL WORD IN DUURDER PRODUKTE GEBRUIK. • EINDPRODUK/VRAAG BEPAAL DIE PRYS. Always keep in mind that animal breeding is a long term process. Your children will reap the benefits.
Winsgewende skaapboerdery deel 26: Oordeelkundige terminale …
Jan 30, 2024 · Slim terminale kruisteling van wolskaapooie met witwolvleisramme verbeter die winsgewendheid van wolskaapboerdery, omdat die basterkrag produksie verhoog.
- [PDF]
Merino Science
Die Nasionale Skaapboer van die Jaar is ‘n gesogte kompetisie wat oop is vir deelname deur enige skaapboer in Suid-Afrika.
- Some results have been removed